Pete Holmes

Pete Holmes
Geboortenaam Peter Benedict Holmes
Geboorte 30 Maart 1979 (1979-03-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pete Holmes (gebore 30 Maart 1979) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Don't Think Twice (2016) en in die televisiereekse CollegeHumor Originals (2006) en Crashing (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy